The Power of the Dog

'The Power of the Dog'
Regisseur Jane Campion
Draaiboek Jane Campion (gebaseer op The Power of the Dog deur Thomas Savage)
Musiek deur Jonny Greenwood
Kinematografie Ari Wegner
Redigeerder Peter Sciberras
Ateljee New Zealand Film Commission
Cross City Films
BBC Film
See-Saw Films
Bad Girl Geek
Max Films
Brightstar
Verspreider Transmission Films (Australië and Nieu-Seeland)
Netflix (Wêreldwyd)
Speeltyd 126 minute
Land Nieu-Seeland
Australië
Verenigde Koningkryk
Verenigde State
Kanada
Taal Engels
Begroting $30–39 miljoen[1]
IMDb-profiel

The Power of the Dog is 'n 2021 internasionaal vervaardigde rolprent geskryf en geregisseer deur Jane Campion en met Benedict Cumberbatch, Kirsten Dunst, Jesse Plemons, Thomasin McKenzie, Kodi Smit-McPhee en Frances Conroy. Die rolprent is gegrond op die gelyknamige roman deur die Amerikaanse skrywer Thomas Savage. Die film het op 2 September 2021 by die Venesiese rolprentfees begin en word later in 2021 op Netflix gestroom.

  1. Keegan, Rebecca (10 September 2021). "Jane Campion on 'The Power of the Dog's Toxic Masculinity and Why She Won't Make a Marvel Movie". The Hollywood Reporter. Besoek op 11 November 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy